Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sirkel se aanwysings pla

Sirkel se aanwysings pla
 
2007-11-15


DRAKENSTEIN is die enigste munisipaliteit wat al sy verkeer na die binneste baan om ‘n verkeersirkel wil dwing.

Dis bloot onprakties om die verkeer te laat vloei soos aangedui op die kaart by die Bergrivier Boulevard sirkel.

Hoekom 80% van jou verkeer in een baan forseer as jy twee kan gebruik?

By verkeersirkels in Kaapstad, gebruik motoriste beide bane (sien foto).

Ontevrede

’n Munisipale woordvoerder reageer: Die ontwerp van die verkeersirkeltekens is ingevolge die “National Road Traffic Act”. Vanuit ‘n padveiligheidsoogpunt en die geometriese uitleg van die plaaslike verkeersirkels, is dit nie moontlik om te sein soos aangedui op die foto nie




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za