Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skool vir blindes verjaar

Skool vir blindes verjaar
 
2007-11-15


DIE Athlone skool vir blindes in Bellville vier hierdie jaar hulle 80ste verjaardag.

Die reünie vind plaas die naweek van 30 November by die skool in Bellville-Suid. Registrasiegelde beloop R200 en sluit akkommodasie en etes in.

Oudskoliere en personeel tussen 1927 en 1990 word hartlik uitgenooi na hierdie gebeurtenis.

Vir meer besonderhede, skakel Steward Cupido by 021-934-1054 of 084-496-3423 of Billy Dawnson by 021-951-2234 of Michael Diergaardt by 021-403-2911. Betalings kan direk in die skool se bankrekening gedoen word by: Standard Bank (Tyger Manor) Rekeningnommer 07192528 en takkode 050410. Faks die strokie na 021-951-5118.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za