Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ondersteuningsgroep vergader

Ondersteuningsgroep vergader
 
2007-11-15


Die angs- en depressie-ondersteuningsgroep vergader Maan­dag om 19:00 in die lesingslokaal van Sereno Kliniek, geleë op die eerste vloer, Optenhospgebou, hoek van Berlyn- en Optenhorsttraat in die Paarl.

Die doel van die groep is om ondersteuning te bied aan persone van alle ouderdomsgroepe wat depressie en angs ervaar, persone in hul herstelfase en gesinslede wat ondersteuning bied.

Gesprek sal gevoer word oor emosionele versorging.

Die groep word gefasiliteer deur Christo Visser en Mientie Kroukamp.

Vir meer besonderhede, skakel 021-872-7466.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za