Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Twee skuldig bevind

Twee skuldig bevind
 
2007-11-15


TWEE plaaslike mans is onlangs in die Kaapse Hooggeregshof gevonnis vir die verkragting van drie jong meisies na puik speurwerk.

In die eerste geval is Julius Solomons van Suid-Ag­ter- Paarl tot 17 jaar gevonnis vir die verkragting van ’n negejarige meisie in Oktober 2004.

Kort op sy hakke was Rudolf Lackay, wat op twee aanklagte gevonnis is: tot tien jaar vir die verkragting van ’n 13-jarige, asook 18 jaar vir die verkragting van ’n 11-jarige.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za