Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paulus Joubert se oud matrikulante hou reünie

Paulus Joubert se oud matrikulante hou reünie
 
2007-11-15


MATRIKULANTE van 1987 vergader Woensdag 20 November om 19:00 by die huis van Anthony Manuel te Bonapartelaan 165, Klein Parys, in die vorm van ‘n bringen-braai.

Die reünie word beplan vir 17 Desember en die reëlings wat reeds in ‘n gevorderde stadium is, sal bespreek word. Persone wat versuim om die vergadering by te woon sal nie in aanmerking kom om die reünie by te woon nie.

Kontak Jacques Williams by 082-886-5353; Brendon du Plessis 076-187-7260; Brent Williams 072-388 ­5789; Lesley Jacobs 076-893-1731 en Anthony Manuel 082-320-8323.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za