WIL u oorhoofse koste verminder en produksie verhoog? Die oplossing is kontrakwerk. Die Drakenstein Sentrum vir Persone met Gestremhede kan vir u die tydrowende arbeidsintensiewe werk verrig teen mededingende koste.
Hulle spesialiseer in take soos knip, plak, patrone, aftrek, sorteer, toedraai, sakkies sorteer, vul van koeverte, skoonmaak van produkte, gate boor, verpak van skroewe, krale ryg en afhaal van etikette.
Skakel 021-863-0446/7.