Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Stoepstories geskenkmark

Stoepstories geskenkmark
 
2007-11-22


DIE Stoepstories geskenkmark word van vandag tot Saterdag daagliks aangebied te Derdelaan 6 in die Paarl by die huis van Elsabé Edwards.

Handgemaakte produkte ideaal vir Kersgeskenke is daar te koop, en die opbrengs gaan aan Sunfield tehuis vir gestremdes.

Die mark is vandag en môre oop van 10:00 tot 19:00 en Saterdag tot 17:00.

Vir navrae, skakel 021-872-7654.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za