Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kersliggies

Kersliggies
 
2007-11-22


DIE Hugenote Hoërskool se jaarlikse liggieprojek vind plaas vanaand en môreaand van 19:30 tot 22:00.

Kaartjies kos R40 (R20 vir kinders en pensionarisse) by The Write Shop­pe.

Leerders het ook hulle bydrae vir behoeftige gesinne gebring met ‘n reuse blikkieskos-insameling in Oktober.

Hierdie kos word nou aan gesinne uitgedeel in die feestyd darem effens makliker te maak.

Elke leerder in die skool moes ook sakgeld afstaan en ’n geskenk vir ‘n kind koop. Bydraes is welkom by die skool.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za