Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE Drakenstein Heemkring hou sy jaarvergadering Dinsdag 4 Desember om 09:00 by De Oude Woning, Hoofstraat 214, Paarl. Toegang is gratis.’n Vertoning van skyfies oor Suid-Amerika en Patagonië sal aangebied word. Verversings word bedien.
DIE Drakenstein Heemkring hou sy jaarvergadering Dinsdag 4 Desember om 09:00 by De Oude Woning, Hoofstraat 214, Paarl. Toegang is gratis.
’n Vertoning van skyfies oor Suid-Amerika en Patagonië sal aangebied word. Verversings word bedien.
More News