Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sport Dagboek

Sport Dagboek
 
2007-11-22


SOKKER

* Paarl Sokkerklub bied môre hul jaarlikse prysuitdeling by Peter’s Cellars Jazz Club om 19:30 aan.

Kaartjies is R50 per persoon en die gaspreker sal Merlin Balie (7de Laan) wees.

Vir meer inligting, skakel Lindsay van der Berg by 084-513-1474.

Hierdie klub bied ook 9 Desember hul algemen jaarvergadering aan om 14:00.

Alle spelers moet reeds 13:00 aanmeld vir spanfoto’s met skoene en sokkies.

Verder bied hierdie klub ook ‘n potjiekoskompetisie 16 Desember aan by die klubhuis.

Gesinne is welkom en lekker pryse kan gewen word.

Vir meer inligting, skakel Gavin Lombaard by 073-713-6162 of Lance van Eeden by 072-271-4775.

RUGBY

* Windmeul United Rugbyklub bied volgende Vrydag hul jaarlikse prysuitdeling aan by Paarl Rugbyklub. Kaartjies is R70.

Vir meer inligting, skakel Silvin Cornelissen by 073-461-9242.

* Lower Paarl Rugby Club will host their 70th presentation ball next Friday at the Huguenot Community Hall from 19:30.

Tickets are R50 and the band Ikey Gemba will be performing.

For more information, contact Adam Pietersen on 082-460-8088 or Thomas du Plessis on 021-862-4014.

* Nominasies vir afrigters en keurders van die junior Paarl streekspanne (o.12 tot o.18) word tans ingewag en sal later aangekondig word.

Vir meer inligting, skakel Randy Marinus by 076-302-4248, Ganief Dulvie by 082-226-9307 of Pompies Williams by 072-416-5048.

Die spelers word versoek om 28 November om 19:00 by Daljosafat-stadiom aan te meld vir ’n jaareindfunksie.

KARATE

* Hayashi-Ha karateklub bied 7 Desember hul jaarlikse prysuitdeling aan by Drakenstein Gevangenis om 19:00.

Die drag is semi-formeel en kaartjies is R30 per student.

Hierdie klub het ook onlangs hul top 25 studente vir die 2008-seisoen gekies.

Daar word versoek dat hierdie groep studente die verpligte oefeninge vir die volgende paar weke asseblief moet bywoon.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za