Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Motorvertoning vir Vigs

Motorvertoning vir Vigs
 
2007-11-22


TER herdenking van Internasionale Vigsdag, sal Toys R Us Karklub te Wellington op 1 Desember by St Albans Primêre Skool ’n motorvertoning aanbied.

Sanggroepe, dansers, trom­poppies en Wellington klopse sal sorg vir die vermaak.

Verskeie liefdadigheidsorganisasies sal ook stalletjies hê.

Toegang is R10 (R5 kinders).

Skakel Jonathan by 076-168-3469 vir navrae.

Dit word voorafgegaan met ’n kerkdiens by die Bergrivier Hoërskool eerskomende Sondag om 18:00.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za