Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bethel vier elfde bestaansjaar

Bethel vier elfde bestaansjaar
 
2007-11-22


DIE Bethel Congregational Kerk vier hierdie maand hul 115de bestaansjaar.

Die jeug van die kerk vier dié geleentheid Sondag met hul jaarlikse “Carols by Candlelight”, wat aangebied word in die kerk om 18:00.

Almal word hartlik uitgenooi om deel te hê in die geleentheid.

Sangers, groepe of kore wat belangstel om deel te neem kan 073-728-6829 skakel.

Kaartjies is beskikbaar by jeuglede en by die deur.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za