Bergrivier beoog reünie
2005-03-09
DIE 1985-matrikulante van Bergrivier Sekondêr beoog ‘n reünie (20 jaar) op 1 Oktober te Antoniesvlei, Wellington.
‘n Vergadering om dit te reël word Saterdagmiddag om 15:00 by die skoolsaal gehou en all matrikulante van 1985 is welkom.
Vir navrae. kontak Isaac Adonis (084-661-1973), Sanette Ruiters (082-957-9017) of Harriet Williams (864-2058).
More
News
|