Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rieldans op Paarl se berg

Rieldans op Paarl se berg
 
2007-11-29


DIE tweede ATKV rieldans-kompetisie se uitdunronde vind plaas môre om 19:00 by die Taalmonument.

Sewe groepe gaan gekeur word om in die finaal deel te neem Saterdag om 20:00, teen die huidige rieldanskampioen, Wupperthal (bo).

Skakel Julia Nel by 021-988-7876.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za