n BOEREMUSIEKDANS word môre om 20:00 by Noord-Eind Laerskool gehou.
Die tema is “Skooldrag” en die orkes van Pieter le Roux gaan die musiek verskaf.
Almal word uitgenooi na die dans en dit gaan groot pret wees as almal skoolklere dra na die dans.
Die kostes is R20 vir lede en R30 vir nie-lede.
Skakel Ciceel Wentzel by 083-346-7083 en vir enige ander navrae vir Johann Wentzel by 083-357-4552.