Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lucas en kroos by Bridge House

Lucas en kroos by Bridge House
 
2007-12-06


DIE bekende sanger Lucas Maree en sy dogters, Linda en Monica, tree môre op by die Bridge House Teater in Groot Drakenstein.
Die deure open om 18:30 vir pieknieks en die vertoning begin om 20:00.

Hulle gaan ou gewilde liedjies soos Stille Nag, Sonneblom uit Bethlehem van Lize Beekman, Lord of the Dance van Laurika Rauch en Somer-Kersfees van Koos du Plessis laat herleef.

Daar is egter ook ’n hele hoop nuwe stories en liedjies wat hy versamel en geskryf het.

Kaartjies is R95 by 072-506-6000. Kredietkaartfasiliteite is beskikbaar.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za