Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hoekom ly die troeteldiere?

Hoekom ly die troeteldiere?
 
2007-12-06


DIS ondenkbaar dat mense so ongevoelig kan wees teenoor troeteldiere wat onskuldig is.

’n Arme kat se oog is deur iemand met ’n windbuks uitgeskiet en ’n ander kat is in ’n slagyster vasgevang. Hierdie arme diere was sekerlik die eienaars se “kinders”, soos wat baie diereliefhebbers gewoonlik na hul diertjies verwys.

Daar is ook berig oor boerbokke wat ‘n oorlas is. Die klaer kan die volgende miskien oorweeg:

* Doen wat die kathaters gedoen het, of

* Laat val net ’n woord of twee op die regte plek oor die ongewenste diere wat jy nie wil hê nie.

Dit word daardie tyd van die jaar wat almal vleis wil hê en hulle kan dit sommer self slag sonder die slagpale-kostes.

Gifappel




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za