Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sport Dagboek

Sport Dagboek
 
2007-12-06


ATLETIEK

* Paarl Atletiekklub bied volgende Woensdag die Simonsvlei 10km wedloop en 3,5km pretdraf aan. Altwee wedlope begin en eindig by Simonsvlei Wynkelder. Inskrywingsgeld is R25 (10km), R10 en R5 (3,5km vir volwassenes en kinders onderskeidelik). Hierdie klub bied volgende Donderdag hul jaareindfunksie en prysuitdeling aan by Daljosafat-stadion om 18:30. Lede moet asseblief daarop let dat lisensienommers vir 2008 beskikbaar is by Pęrel Sport in Lady Greystraat teen R100 (seniors) en R50 (juniors). Nommers vir atlete bo 60 jaar is gratis. Vir meer inligting, skakel Sybrand du Plessis by 083-444-6940.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za