Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kersspel kom

Kersspel kom
 
2007-12-06


SONDAG hou die VGK Wellington-dorp hul jaarlikse Kersspel in die VGK kerk-gebou te Mellingstraat.

Die verrigtinge begin om 18:00.

Die tradisionele Kersspel sal deur lidmate van die gemeente opgevoer word, met die oudste akteur 70 jaar en die jongste drie jaar.

Na afloop van die aand se verrigtinge sal daar lekker gekuier word onder die tradisionele Kersboom met Kersvader in volle aksie.

Ouers kan hul kinders bring om die aktiwiteite te geniet en die gebeure van die wondernag van meer as 2000 jaar gelede te herleef.

Almal in die Vallei is welkom. Toegang is gratis.

Vir meer besonderhede, skakel Janette Smith by 021-873-5326 of Lea Adams by 082-959-1869.

* Alle kerke op Wellington en belangstellende persone word uitgenooi na ’n vergadering wat Dinsdag om 17:00 te NGK Wellington-Oos gehou sal word om reëlings te tref vir Christusfees 2008, die agtste Christusfees wat oor die Pase aangebied word.

Kontak 082-959-1865 met navrae.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za