Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ooggetuies, help asseblief

Ooggetuies, help asseblief
 
2007-12-13


VIER jaar gelede, op 26 November 2003 om 21:20 die aand was daar ’n ongeluk voor Bossa Nova in die Paarlse Hoofstraat, waar­in ’n rooi motorfiets en ’n liggeel Mercedes­­­ Benz betrokke was.

My seun, die motorfietsryer, is ernstig beseer.

Hy het permanente skade opgedoen en ons is op soek na ooggetuies, omdat hyself niks onthou nie. Die Padongeluksfonds-saak om vergoeding te eis,is vroeg volgende jaar.

Kan Nicolene McCauley of enige ander ooggetuies ons skakel by 072­198-7949 of 084-500-2910?

Elgonda du Toit




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za