’n AGENT wat sangers plaas in Spanje vir ’n tydperk van ongeveer ses maande, doen Vrydag oudisies vir hierdie doel in die Paarl.
Die oudisies sal plaasvind Vrydag van 10:00 tot 13:00 by die Ou Meul-teater.
Vir meer besonderhede, skakel Sidwell Beziek by 073-503-9753