Klopsekarnaval op stadion
2007-12-13
DIE Klopsekarnaval vir Wellington en distrikte vind weer plaas by Boland stadion op 1 Januarie, daarna op 2 Februarie met die finaal op 9 Februarie. Toegangspakkette vir al drie dae is beskikbaar by klubs teen R30. Stalletjies is R250 vir een dag en R600 drie dae. Beoordelaars kan aansoek doen met ’n verkorte CV by Nazeem Jooste by 083-275-2625, 021-873-1448 of Naiam Davids by 084-208-8812, 021-873-5196.
More
News
|