Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Musiek en pret by roadshow

Musiek en pret by roadshow
 
2007-12-13


DIE Drakenstein Klopse Unie bied hul jaarlikse Klopse Karnaval aan as ’n Road Show op 1 Januarie wat om 09:00 begin by die I.O.T.T saal in Voorstraat en eindig by Price Club in die Hoofweg.

Die eerste kompetisie vind plaas op Saterdag 5 Januarie van 10:00 en die tweede Saterdag 12 Januarie te Boland Stadion. Toegang is R10 (R5 kinders).

Voorafbetaalde kaartjies vir beide dae is beskikbaar by bestuurslede teen R18.

Troepe betrokke is Hillcrest Starlights, Disas, Coronations, Young Stars, Young Gold Dollars en Tulips.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za