KERSSANG word gehou met Danelle de Vries en Band op 22 Desember om 18:30 by Lievland Wynlandgoed naby Klapmuts.
Kaartjies is R60 (wyn, sap en smulhappies ingesluit).
Bespreking noodsaaklik. Beperkte aantal plekke beskikbaar.
Skakel 021-875-5226 of bespreek aanlyn by events@lievland.co.za.