Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarl hou Wingerdfees

Paarl hou Wingerdfees
 
2007-12-13


DIE Paarl Wingerdfees vind plaas op 22 en 23 Februarie.

Die organiseerders gaan ’n groter tent op die Faurestadion plaas indien die weer nie gunstig mag wees nie.

Daar sal weer twee verhoë wees - ’n hoofverhoog en ’n dagverhoog.

Onder die bekendes is Kurt Darren, die Campbells, Jakkie Louw, Hugo en sy orkes en die Snyman Broers asook nuwe gesigte soos is die gewilde Ray Dylan en Wikus van der Merwe.

Die organiseerders beplan om op die dagverhoog plaaslike talent en bekende grapjasse soos Nico Nel te plaas.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za