Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kersliedere by kerslig

Kersliedere by kerslig
 
2007-12-13


TER viering van die Kersgety word Kersliedere by kerslig op Nelson Wynlandgoed Sondag vanaf 18:00 tot 20:00 aangebied.

Alle inwoners en besoekers aan Paarl en die omliggende dorpe word uitgenooi om deel te wees van hierdie geleentheid en om die geboorte van Jesus Christus ons Verlosser te vier.

Nelson Wynlandgoed is geleë langs die R44 naby Windmeul, Agter Paarl.

Die Kersliedere by kerslig word in die tuine van die landgoed gehou.

Daar is veilige parkering en toegang is gratis.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za