Paulus Joubert hou reünie
2007-12-13
DIE reünie van Paulus Joubert Sekondêr se matrikulante van 1987 sal op 17 Desember by Peter’s Cellars Jazz Restaurant, Lady Greystraat in die Paarl plaasvind. Kaartjies is beskikbaar teen R180 per persoon. Kaartjies moet teen Vrydag 14 Desember betaal wees. Geen kaartjies sal by die deur beskikbaar wees vir laatkommers nie. Vir meer inligting en kaartjie besprekings, kan Jacques Williams geskakel word 082-886-5354 enige tyd .
More
News
|