Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jong man gaan sit vir 18 jaar

Jong man gaan sit vir 18 jaar
 
2007-12-13


’n JONG man van Klapmuts is onlangs in die Kaapse Hooggeregshof tot 18 jaar effektiewe gevangenisstraf gevonnis, ná die moord en verkragting van ’n vrou.

Die vonnisoplegging spruit uit ’n voorval in Augustus 2004, toe die liggaam van Sandra Ockhuis langs die spoorlyn in Klapmuts gevind is. Sy is verkrag en toe verwurg.

Lorenzo Dars, toe agtien jaar oud, is later dié dag in hegtenis geneem.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za