Van Schalkwyk 'n bul(t) van 'n wenner
2005-06-15
DIE vleispaleis, Warren van Schalkwyk, het onlangs weer skoonskip gemaak by die Wellington Liggaamsboukompetisie wat by Bergrivier Sekondęr gehou is.
Van Schalkwyk het eerste plekke verower in die Middelgewig, Senior Mnr Wellington en Algehele Kampioen afdelings.
Hy is ook gekies om Boland te verteenwoordig by die SA Liggaamsbou Ontwikkelingskompetisie wat van 8 tot 10 Julie in Port Elizabeth gehou word.
More
News
|