Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Fortuins vergader in die Paarl

Fortuins vergader in die Paarl
 
2007-12-13


DIE Fortuin-familie, afstammelinge van oorle Jako Petrus en Henrietta Fortuin, hou Sondag ’n reünie by die Paarl Rugbyklub van 09:30. Sowat 300 afstammelinge word verwag.

Ongeveer 100 jaar terug was voorsate van die familie in strumenteel in die totstandkoming van die Young Peoples RugbyKlub.

Die dag sluit ’n kranslegging in by die Parys Begraafplaas asook ‘n besoek aan die ou familie-erf te Retiefstraat, NoorderPaarl. Die familie is deur die Groepsgebiedewet gedwing om te verhuis, en die oorspronklike woning is platgeslaan. Nasate bevind hulle vandag dwarsoor Suid-Afrika en in lande soos Engeland, Nieu-Seeland, Australië en Oostenryk

Familielede word ook versoek om ou familie-albums en video’s na die geleentheid te bring.

Skakel Henry Bailey op 082-772-5825, Avril Fortuin op 082-788-6499 of Danfred Fortuin op 083-550-1765 gekontak word.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za