Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Albions sak uit

Albions sak uit
 
2005-06-15


DIE koue het Saterdag vroeg in die murg van die Albions-spelers ingetrek en hulle ’n nederlaag van 23-18 teen Franschhoek gekos.

Die wedstryd wat op Franschhoek gespeel is, het teen ’n hoë tempo begin, met Albions wat sukkel om hul stempel afgedruk te kry.

Franschhoek teken eerste punte aan ná ’n vinnige drie.

’n Afdag met die skopskoen deur Albions se skopper, Dominic Daniels, het die Paarliete se situasie vererger. Hy was egter in die kol met twee strafskoppe, in antwoord op twee skepdoele deur Franschhoek se Lesley Boonzaaier om die rustydtelling 13-6 te maak.

Die afstaan van twee sagte drieë deur die besoekers het Franschhoek nog meer stewig in die bestuurstoel laat sit.

Met nog 10 minute oor kom Albions terug in die wedstryd ná twee goeie drieë deur die vleuel, Alvin Hugo. Dit was egter te min te laat.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za