Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kersrevue by kerk

Kersrevue by kerk
 
2007-12-13


DIE VGK Huguenot in die Paarl hou hul jaarlikse Kersrevue onder leiding van ds Freddie Ayford op Donderdag 20 Desember en Vrydag 21 Desember om 19:30 in die Strauss­- saal.

Hierdie jaar staan die Revue onder die tema “A Gift” en daar is verskeie musiek-genres verpak in ’n keurige Kersomhulsel.

Dié jaarlikse Revue het nou al ’n instelling geword wat die Kersgety inlei.

Die toegang is R20 by die deur.

Kaartjies is ook verkrygbaar by die kerkkantoor.

Skakel 021-862-3810 of 021-862-3420 vir kaartjies en navrae.

Verversings sal te koop aangebied word!




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za