DIE GMT Paarl-Oos Krieketklub bied vandag om 17:00 ‘n belangrike bestuursvergadering aan.
Hierdie byeenkoms sal by die klubhuis plaasvind en alle bestuurslede word versoek om teenwoordig te wees.
Klublede is ook welkom om die verrigtinge by te woon.