Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Fietsry voorsmaak

Fietsry voorsmaak
 
2007-12-20


DIE Rhadsport Fietsryklub bied Saterdag hul jaarlikse baanbyeenkoms by die Faurestraat-stadion aan.

Hierdie geleentheid is ‘n goeie aanduiding wie die gunstelinge vir die Boxing Day Sports se 25 myl wedren sal wees.

Vanjaar sal ‘n nuwe item, die 30-ronde Madison wedren, aangebied word.

Verskeie bekende jaers soos Garth Thomas, Nolan Hoffman (altwee van die Paarl) en Chris Willemse jnr het reeds hul deelname bevestig.

Met die oog op die Junior Wêreldkampioenskap wat volgende jaar in Bellville aangebied word, sal twee wedrenne spesiaal vir juniors tydens Saterdag se byeenkoms plaasvind.

Hier sal ryers soos Clint Hendricks, Brandon Christians, Robin November en Grant Stuurman sake uitspook.

* Toegang by hierdie geleentheid is gratis en almal is welkom.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za