Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Help teen misdaad

Help teen misdaad
 
2007-12-20


IS u tussen die ouderdom van 18 en 30 jaar, met matriek en sonder ’n kriminele rekord?

Stel u belang in die voorkoming en bekamping van misdaad in die gemeenskap?

Die polisie benodig u dienste ten einde misdaad nog meer effektief te bekamp.

Vir inligting oor aansluiting in die Paarl, skakel kapt Amanda Relihan by 021-807-4232, of spreek haar persoonlik tydens kantoorure by die Paarl polisiestasie, Bergrivier Boulevard.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za