Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Nommers red lewens

Nommers red lewens
 
2008-01-10


LEWENS kan gered word, indien die polisie en nooddienste nie hoef te soek na adresse sonder nommers nie.

Die polisie doen ’n beroep op huisbewoners om te sorg dat straatnommers duidelik op hul wonings of voorhekke aangebring word.

Ambulanse, die brandweer en polisie jaag telkens na ’n adres wat in ’n noodoproep aan hulle oorgedra word, waar ’n lewe in gevaar is, net om te verdwaal omdat daar geen nommer aangebring is nie.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za