![]() |
|
|
![]()
|
21. Skilder verbrand sy erfenis op Braaidag - 2011-09-22 DIE internasionale kunstenaar Lee Molenaar gaan op Erfenisdag (Saterdag 24 September) die onverkoopte skilderye van sy Suid-Afrikaanse debuutuitstalling laat verbrand.
DIE studente van Mimi Haasbroek Sangskool hou Saterdag 24 September om 16:00 en om 19:00 studentekonserte in die Ou Meul-teater.
LUNA PAIGE and Gerald Clark will perform a blues and country collaboration at Wynvlieg Cellar Theatre on Sunday 25 September at 11:30.
LUISTER op 25 September om 18:00 na ’n uitvoering deur ’n unieke Paarlse koor – die Frank Pietersen Musiekskool se volwasse koor, Paarl Voices.
Die amateur-dramagroep van die Ou Meul-teater is Donderdag 22 September om 20:00 hiér op die planke.
The movies Friends with benefits (16SL) and Soul Surfer (10LV) can be seen this week (16 to 22 September) at Mini Max in Paarl
THE international trend of natural burials has arrived in South Africa with the launch of the first privately owned and operated eco-friendly cemetery in a conservation area in the Western Cape.
WORSHIP OPPIBERG is ’n jaarlikse instelling waar verskillende kerkdenominasies bymekaarkom om God op een sentrale plek te aanbid.
DIE Boland Bonsai Kai vergader Saterdag in die Katjiepiering-restaurant van die botaniese tuin op Stellenbosch.
A benefit concert with Bia D, in aid of Boland School for Autism, will be held on 8 October at 19:30 at the Old Mill Theatre.
|
| [ Top ] | Tel: (021) 870-4600 email: edit@paarlpost.co.za |
|
|