Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gemengde welslae vir Hugenote in interskole

Gemengde welslae vir Hugenote in interskole
 
2011-08-25


DAAR was die afgelope naweek gemengde welslae vir Hugenote Hoërskool van Wellington in hul jaarlikse interskole wat teen Hoërskool Swartland plaasgevind het.

Die Wellingtonners se o.19A-rugbyspan was baas en so ook die o.19A-meisiehokkiespan, maar die eerste seunshokkiespan en netbalspan moes tweede viool speel.

Die uitslae is soos volg:

Rugby: o.19A 32-10 (wen), o.19B 27-33 (verloor), o.19C 20-6 (wen), o.16A 3-8 (verloor), o.16B 19-18 (wen), o.15A 11-6 (wen), o.15B 31-5 (wen), o.14A 7-8 (verloor) en o.14B 7-8 (verloor).

Netbal: o.19A 25-33 (verloor), o.19B 21-8 (wen), o.19C 28-6 (wen), o.19D 18-12 (wen), o.19E 18-6 (wen), o.19 F 24-10 (wen), o.16A 14-19 (verloor), o.16B 12-15 (verloor), o.16C 27-8 (wen), o.16D 12-9 (wen), o.16E 14-6 (wen), o.16F 12-10 (wen), o.14A 23-13 (wen), o.14B 21-13 (wen), o.14C 19-13 (wen) en o.14D 11-7 (wen).

Seunshokkie: o.19A 0-1 (verloor), o.19B 3-1 (wen), o.16A 1-1 (gelykop) en o.14A 3-0 (wen).

Dogtershokkie: o.18A 1-0 (wen), o.18B 0-0 (gelykop), o.18C 0-0 (gelykop), o.16A 0-1 (verloor), o.16B 0-0 (gelykop), o.16C 1-3 (verloor) en o.14A 1-0 (wen).




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za