Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstylkalender

Leefstylkalender
 
2011-09-22


* Performance. Singer Brendt Wayne will be performing the Beginning of Hope­ live on 23 September at 18:30 at the Bethel Congregational Chuch Hall, Klein Drakenstein Road, Paarl.

This music extravaganza is not to be missed, with special guest performances. Tickets (R20) can be booked with Liesl on 079 861 0898.

Tickets will also be available at the door.

) Klassiek. Die plaaslike sangeres Loren Erasmus tree op 23 September om 20:00 by die Ou Meul-teater op. Erasmus sal vergesel word van Hiram Koopman op saxofoon. Kaartjies (R100) is by 073 213 3214 beskikbaar.

) Reunion. The class of 2001 of New Orleans Secondary will celebrate their 10 year reunion on 29 September at Peter Cellars from 20:00.

For more information, contact Ruhwaun Titus on 078 320 0071 or Cheryl-Anne Collins on 073 717 3313.

) Dans. Die Boeremusiekgilde hou Vrydag 30 September ’n dans saam met die orkes van Chrisjan Knoetze en Daantjie Kotze van die Sandvelders-orkes.

Die dans word aangebied by Laerskool Noord-Eind. Toegang is R30 (R40 vir nie-lede). Vir navrae, skakel Ciceel Wentzel by 083 346 7083.

) Ministers’ gathering. The Ministers’ Fraternal is gathering on Thursday, 29 September from 10:00 to 12:00 at the Hephzibah Missions Centre in Newton. All ministers are welcome. Contact Nic Slabber on 083 232 3124.

) Mark. ’n Lentemark word op 7 en 8 Oktober vanaf 10:00 by die handelshuis in Wellington gehou.

Daar is ’n teetuin met varsgebakte koek en heerlike middagetes op die spyskaart en ’n verskeidenheid van handgemaakte goed – van kinderklere, klein koekies, plantjies, krale en meer. Vir navrae, skakel Issie by 084 678 7809

) Tee. Breathtaking Events, tesame met gospelsanger Agnes Stoffels van Beaufort-Wes, bied Sondag 2 Oktober van 15:00 af ’n “high tea” by Laerskool WA Joubert aan. “Jy is vrou . . . kosbaar in God se oë” is die tema vir dié heerlike middag van bederf.

Kaartjies is beskikbaar teen R50 (geskenk ingesluit) en gaste word gevra om iets pienk aan te trek met ’n hoed. Uitstallers is welkom om hul produkte te adverteer.

Vir navrae, skakel Claudelle Julius by 083 953 9614 of stuur e-pos na btevents@gmail.com.

) Jeugweek. Beacon of Light se jongmense in Wellington bied van 2 tot 9 Oktober ’n Jeugweek by St Georgestraat, Weltevrede aan. Die tema is “Berei die weg van die Here”. Sondag (17:30) sal pastoor Brian Bastiaan die jeugweek open, Maandag en Dinsdag is pastoor Reggie Hendricks aan die woord, Woensdag en Donderdag is pastoor Eben Mouries die prediker en Sondag 9 Oktober sluit pastoor André Hendricks die week af.

Vrydag 7 en Saterdag 8 Oktober sal daar ook verrigtinge plaasvind. Vir navrae, skakel Anthea Douman by 074 653 6450.

) PJ-oudstudente. Die oudleerders van Paulus Joubert Sekondêr hou Donderdag 29 September om 19:30 ’n vergadering by die skool.

) Trip. The church choir of the Church of Annunciation plans a trip to Hermanus and Caledon on 29 October. The bus leaves at 07:00 from the church and tickets cost R150 per person. Contact Ray Williams on 073 602 2095.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za