Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Stories op Erfenisdag vertel

Stories op Erfenisdag vertel
 
2011-09-22


STORIEVERTELLER Dirk van Schalkwyk tree op Erfenisdag by die Afrikaanse Taalmonument op. Hy is veral bekend op RSG vir Met permissie en Die tale wat ons praat. Die program vind van 15:00 tot 16:30 by Volksmond Koffiewinkel plaas. Kaartjies teen R35 sluit ligte verversings in.

Vir besprekings, skakel 021 872 3441 of 021 863 2800.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za