Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Staan op in moeilike tye

Staan op in moeilike tye
 
2011-09-22


DIE bekende kliniese sielkundige en skrywer van twee trefferboeke oor depressie, dr. ST Potgieter, is die spreker by die volgende byeenkoms van Wellington se angs- en depressie-ondersteuningsgroep.

Die byeenkoms vind op 28 September in die Marthasaal in Wellington plaas.

Dr. Potgieter sal praat oor die vermoë om op te staan in moeilike tye. Twee van sy bekendste boeke, Staan op vir jouself en Staan op in moeilike tye, sal te koop wees.

Koffie, tee en eetgoed sal ná die praatjie bedien word, maar gaste word gevra om hul eie bekers saam te bring.

Vir meer inligting, kontak Petro Greeff by 072 709 8000.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  • Stories op Erfenisdag vertel
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za