Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bonsai Kai vergader

Bonsai Kai vergader
 
2011-09-22


DIE Boland Bonsai Kai vergader Saterdag in die Katjiepiering-restaurant van die botaniese tuin op Stellenbosch.

Die bekende bonsai-kunstenaar Russ Smal sal die praatjie en demonstrasie lewer.

Daarna is daar ’n boombespreking deur senior lede van die klub. Almal is welkom om bome te bring vir raad en ontwerpmoontlikhede.

Vir navrae, skakel Marie-Louise du Plessis by 082 715 0856.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  • Stories op Erfenisdag vertel
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za