Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarlse koor tree by Toringkerk op

Paarlse koor tree by Toringkerk op
 
2011-09-22


LUISTER op 25 September om 18:00 na ’n uitvoering deur ’n unieke Paarlse koor – die Frank Pietersen Musiekskool se volwasse koor, Paarl Voices.

Die koor is 40 stemme sterk en onder leiding van die ervare Johannes Schickerling.

Gaskunstenaars vir die aand is Mascha van’t Spijker met haar bajan, Arno Jones wat die koor begelei en ook die orrel bespeel en Rudi Engel met sy trompet.

Kaartjies teen R50 (R30 vir kinders) is by die deur te koop.

Vir navrae, skakel Johannes Schickerling by 073 231 4791.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za