Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Misdadigers sit lank

Misdadigers sit lank
 
2011-09-22


TWEE jong misdadigers gaan ’n geruime tyd agter tralies sit nadat hulle verlede week skuldig bevind is aan roof.

John Galant en Bradley Williams, albei 20, is in November verlede jaar in hegtenis geneem nadat hulle twee senior burgers, Elliot Skesa en Annika Juries, met messe beroof het. Hulle is verlede week in die hof aan hierdie misdaad skuldig bevind en is albei tot 12 jaar gevangenisstraf gevonnis.

Die polisiewoordvoerder op Klapmuts, sers. Naima Vaughan, sê dat hierdie goeie vonnisoplegging te danke is aan uitstekende speurwerk deur konst. Justin America.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Lyk in rivier gevind
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za