boekhouer
2008-01-10
Die geskikte kandidaat moet akkuraat en onafhanklik kan werk, asook `n goeie spanspeler wees en oor die dryfkrag beskik om take suksesvol af te handel. Ten minste vier jaar toepaslike ervaring word vereis, asook rekenaarvaardigheid in Pastel, MS Office en Excel.
Pligte sluit die algehele boekhouerfunksie tot proefbalans in, asook verantwoordelikheid vir die betaalstaat.
Die vergoeding berus op kwalifikasies en ervaring.
Stuur asseblief u CV na info@jhg.co.za of skakel Naomi by 021-919-7635. Aansoeke sluit op Woensdag 16 Januarie 2008 om 13:00.
More
News
|