SENTRUMBESTUURDER
2008-01-17
SENTRUMBESTUURDER
LEES- EN SKRYFPROJEK NOORDER-PAARL
('n Geletterdheidsprojek van die WKOD vir volwasse leerders in Kommunikasie en Gesyferdheid in Vlakke 1 - 3.)
Aansoekers moet daarop let dat diensaanvaarding so gou moontlik en nie later nie as 01:02:08 moet wees nie.
Fleksietyd in die gerief van eie woning. Onderwysopleiding en -ondervinding beslis pluspunt, maar nie noodsaaklik nie.
Rekenaarvaardig in Word.
Faks verkorte CV na 021-872-4575 of E-pos na: leesenskryf@telkomsa.net Vir meer inligting, skakel 021-872-4575
More
News
|