REKENINGKUNDIGE ASSISTENT
2008-01-17
REKENINGKUNDIGE ASSISTENT
'n Groeiende internet-diensverskaffer verlang die dienste van 'n rekeningkundige assistent. Die pos behels die admini-strasie van debiteure asook die bankrekonsiliasie-funksie.
Vereistes:
• Goeie kommunikasievaardighede • Goeie tweetaligheid • Rekenaargeletterdheid
'n Dinamiese persoon met algemene rekeningkundige agtergrond sal die ideale kandidaat wees.
Faks of e-pos kort CV voor 25 Januarie 2008 na 086 6697 161/martinj@lando.co.za
More
News
|