Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


BOUVOORMAN/TERREINAGENT

BOUVOORMAN/TERREINAGENT
 
2008-01-17


DEMPERS MEESTERBOUERS

BOUVOORMAN/
TERREINAGENT

Om te werk vanaf Paarl.

Kennis van alle aspekte van die boubedryf is noodsaaklik vir die bou van luukse wonings, wynkelders, woonstelblokke asook enige ander bouwerk.

Slegs persone met die nodige ondervinding hoef aansoek te doen.

MESSELAARS

Geregistreerde messelaars word benodig.
Permanente aanstellings vir projekte in Paarl, Wellington, Franschhoek en Stellenbosch.

TIMMERMANNE

Geregistreerde timmermanne (finishing hands) word benodig. Permanente aan-stellings vir projekte in Paarl, Wellington en Franschhoek.

Doen aansoek by J.J. Dempers (Edms) Bpk, Hoofstraat 405, Paarl, 021-872-1608/ 082 807 0831 Johann Dempers



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za