ADMINISTRATIEWE ASSISTENT
2008-01-17
ADMINISTRATIEWE ASSISTENT
KONTRAKAANSTELLING
Die Breytenbach Kultuursentrum in Wellington benodig die dienste van 'n administratiewe assistent met 'n belangstelling in die kunste. Die ideale kandidaat moet oor uitstekende administratiewe, kommunikatiewe en organisatoriese vaardighede beskik en ten volle rekenaarvaardig wees.
Sluitingsdatum: 31 Januarie 2008. Navrae: 021-873-2786
Rig u aansoek met 'n volledige CV elektronies aan Lelani by lelani@breytenbachsentrum.co.za of faks dit aan 086 608 2632
More
News
|