Ontvangsdame/Algemene kantoorassistent
2008-01-24
Ontvangsdame/Algemene kantoorassistent
Die ideale kandidaat is betroubaar, tweetalig en beskik oor ten minste twee jaar ervaring in ‘n soortgelyke betrekking.
Die ontvangsdame is verantwoordelik vir die skakelbord, ontvangs en algemene kantooradminis-trasie en assistering.
Kandidate moet verkieslik in die Paarl-area woon.
Rig u verkorte CV (nie langer as 2 bladsye) aan faks 021-868-1768 Aansoeke sluit 1 Februarie 2008.
More
News
|